Never Mind the Burning
Pages
Home
Poetry
Short Stories
Afrikaans
Tuesday, 9 August 2022
Klop
'n Meganiese gesprek
Met ratte wat draai voor oë
Wat nie meer kan onderskei
Tussen wat hul sien en wat hul glo.
êrens onder die koue staal
staan mensdom uitgeteer en kaal,
met 'n hart wat steeds wil klop
met warm bloed
en 'n smaak vir God.
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment