Wednesday, 3 August 2022

Oogwink

In die donker oggend staan Helderberg
Uitgeknip teen die wit branderwolk.
Die sterre verbeel hul dis middernag
En skitter vir die maan wat so glimlag.

No comments:

Post a Comment