Monday 15 August 2022

Winterskou

'n Winterstappie in die goue uur...
Hoor die voetval ritme.
Ruik die kaggelvuur.

Gewaar die kunswerk,
Geverf met lig.
Verkyk myself.
Oë laat my swig.

In my kop sal ek die prent bewaar.
Natuurskoon het geen eienaar.

No comments:

Post a Comment